TTBV0744

 

  • Ronde baal kan van bo of vanaf die kant gelaai word.
  • Hanteer enige grootte ronde baal.
  • Geen vermorsing van voer nie deurdat voer in bak val.
  • Geen vertrapping van voer nie
  • Diere benut die hele baal
  • Geen reste wat oorbly nie
  • Vreet spasie is 3.4m
Back