TTS0724

  • Kan gebruik word in drukgang
  • Pas voor en agter aan weegkrat
  • Neem geen spasie op nie
  • Material 25mm pyp
  • Word voorsien met een pen
  • Hoogte is 1m
  • Breedte is 52cm
Back