TTS0741

  • Berg ongeveer 250kg voer
  • Geskik vir pille en gemaalde voer
  • Voer plus minus 35 groot skape permanent
  • As byvoeding in die veld plus minus 30 skape
  • Voer is beskerm teen reen
  • Pas agter-op bakkie en baie sterk gebou
  • Beskikbaar in volle hoogte en halwe hoogte
Back