TTS0742

  • Baalrak se groottee 40cm by 50cm en geskik vir die grootste baalgrootte.
  • Pote is van soliede hoekyster wat teen 'n skuinste geplaas is, wat verhoed dat die voerder omgestamp kan word.
  • Geen aanpak van stof, wat roes kan veroorsaak nie.
Back