Vier Lamhanterings Bed
TTS0710
- Vir algemene hantering van lammers: tatoeëering, sterte afsny en kastreer
- Lammers vanaf 2 weke tot en met 20kg.
- Gemaklike werkshoogte van 1,1m.
- Arbeid en tydbesparing.
- Roteer met beheerde stop-aksie
- Geweldige hoë werksverrigter
Back |