TTS0710

  • Vir algemene hantering van lammers:  tatoeëering, sterte afsny en kastreer
  • Lammers vanaf 2 weke tot en met 20kg. 
  • Gemaklike werkshoogte van 1,1m. 
  • Arbeid en tydbesparing.
  • Roteer met beheerde stop-aksie
  • Geweldige hoë  werksverrigter
Back