TTS0732

Hierdie handspuit is afsonderlik beskikbaar vir die gebruik saam met die skaapspuit, beesspuit en perdespuit.

Dit is veral gerieflik vir kol en broek behandeling by skape asook vir klein getalle beeste.

Back