TTA0700

  • Vir die behandeling van muggies en muskiete by perde vir die voorkoming van perdesiekte
  • 'n Baie stewige raamwerk met 8 spreierkoppe verseker dat die hele dier 'n ligte sproei oor volle oppervlakte kry
  • Die dipstof vir die behandelling word in die diptenk gevoeg en onder lugdruk word die diere behandel
  • Maak geen geraas nie en diere raak maklik gewoond om deur te loop
  • Hierdie is 'n adisionele hulpmiddel om te help met die bestryding van perdesiekte
  • Kan links om en regsom werk
Back