TTS0711 Lengte 2.45m Hoogte 0.90m vir skape Gemaak van 25mm pyp Pas in by alle ander produkte in ons reeks Word voorsien met 1 pen


TTSO717       Lengte 2.45m Hoogte 0.90m vir skape Gemaak van 25mm pyp Pas in by alle ander produkte in ons reeks Word voorsien met 1 pen Wydte van opening kan volgens u behoeftes gebou word


TTSO713   Lengte 2.45m Hoogte 0.90m vir skape Gemaak van 25mm pyp Pas in by alle ander produkte in ons reeks Word voorsien met 1 pen Kante is toe met 1.6mm staalpaat


TTSO715   Lengte 2.45m Hoogte 0.90m vir skape Gemaak van 25mm pyp Pas in by alle ander produkte in ons reeks Word voorsien met 1 pen


TTSO714 Lengte 2.45m Hoogte 0.90m vir skape Gemaak van 25mm pyp Pas in by alle ander produkte in ons reeks Word voorsien met 1 pen Ideal tussen krale en drukgange


TTSO716 Lengte 1m Breedte 520mm Pas in by enkeldrukgang Gemaak van 25mm pyp Pas in by alle ander produkte in ons reeks Word voorsien met 1 pen


TTS0723 Kan gebruik word in drukgang Pas voor en agter aan weegkrat Neem geen spasie op nie Material 25mm pyp Word voorsien met een pen Hoogte 1m Breedte 52cm


TTS0719 Hoogte 1,0 meter Breedte 0.52 meter Gemaak van 25mm ronde pyp Pas aan weerskante van drukgang Word beheer deur 'n tou


TTS0718   Hoogte 1m Breedte 52cm Hou die drukgang stewig Gemaak van 25mm pyp Pas in by al ons proudkte


TTS0724 Kan gebruik word in drukgang Pas voor en agter aan weegkrat Neem geen spasie op nie Material 25mm pyp Word voorsien met een pen Hoogte is 1m Breedte is 52cm


TTS0706 Kan gebruik word in drukgang Pas voor en agter weegkrat Materiaal 25mm pyp Word voorsien van 1 pen Hoogte 1.0 meter Breedte 0.52 meter


TTS0720 Hoogte 90cm Pas in by enkel of dubble drukgang Pas in by alle ander produkte in ons reeks Word voorsien met 1 pen


TTS0741 Berg ongeveer 250kg voer Geskik vir pille en gemaalde voer Voer plus minus 35 groot skape permanent As byvoeding in die veld plus minus 30 skape Voer is beskerm teen reen Pas agter-op bakkie


TTS0712 Lengte 1m Hoogte 90cm Pas in by enkel of dubble drukgang Pas in by alle ander produkte in ons reeks Word voorsien met 1 pen


TTS0731 Bosluis opgietmiddel toediener Kan tot 20ml toedien Bosluis behandeling nou ‘n plesier Kan ‘n straal of sproei doen Kom voor aan drukgang Dip 1500 skape per uur Kan gebr


TTS0742 Baalrak se groottee 40cm by 50cm en geskik vir die grootste baalgrootte. Pote is van soliede hoekyster wat teen 'n skuinste geplaas is, wat verhoed dat die voerder omgestamp kan word. Geen aanpak van stof, wat roes kan veroorsaa


TTS0722 Pas by skaapspuit of kan afsonderlik gebruik word Lengte 1,9m Breedte 0,3m Diepte van voetbak 0,15m Kopstuk verstelbaar wat verhoed dat skape spring


TTS0721 Stewig gebou Kan saam met enige elektriese of elektroniese skaal gebruik word Weeg een skaap op ‘n slag Verander skaapweeg na ‘n plesier Oop en toemaak semi automaties


TTS0709 Vir algemene hantering van lammers: tatoeëering, sterte afsny en kastreer Lammers vanaf 2 weke tot en met 20kg.  Gemaklike werkshoogte van 1,1m.  Arbeid en tydbesparing.


TTS0710 Vir algemene hantering van lammers:  tatoeëering, sterte afsny en kastreer Lammers vanaf 2 weke tot en met 20kg.  Gemaklike werkshoogte van 1,1m.  Arbeid en tydbesparing. Roteer met beheerde stop-aksie Gewe


TTS0745 Gemaak van 10mm ronde staal.  Vergemaklik hantering van bale


TTS0740 Berg ongeveer 150kg voer.  Geskik vir pille en gemaalde voer.  Voer ± 35 groot skape permanent.  As byvoeding ± 130 skape.  Geskik vir kruipvoer.  Voer is beskerm teen reën. 


TTS0732 Hierdie handspuit is afsonderlik beskikbaar vir die gebruik saam met die skaapspuit, beesspuit en perdespuit. Dit is veral gerieflik vir kol en broek behandeling by skape asook vir klein getalle beeste.


TTS0725 Skaap kan in drie groepe verdeel word Ideaal vir Dragtigheid toetse (tweeling, enkel, droog) Pas in by al die ander torusting Hoogte 1.0 meter Breedte 0.52 meter


TTS0708 Hierdie is 'n swaaihek wat voor aan 'n drukgang kan kom wat teen 'n muur gebou is.
Back