Eezy dip vir perde
TTA0700
- Vir die behandeling van muggies en muskiete by perde vir die voorkoming van perdesiekte
- 'n Baie stewige raamwerk met 8 spreierkoppe verseker dat die hele dier 'n ligte sproei oor volle oppervlakte kry
- Die dipstof vir die behandelling word in die diptenk gevoeg en onder lugdruk word die diere behandel
- Maak geen geraas nie en diere raak maklik gewoond om deur te loop
- Hierdie is 'n adisionele hulpmiddel om te help met die bestryding van perdesiekte
- Kan links om en regsom werk
Back |