Lusernvoerder
TTS0742
- Baalrak se groottee 40cm by 50cm en geskik vir die grootste baalgrootte.
- Pote is van soliede hoekyster wat teen 'n skuinste geplaas is, wat verhoed dat die voerder omgestamp kan word.
- Geen aanpak van stof, wat roes kan veroorsaak nie.
Back |