TTB0721

  • Een kopklem geskik vir alle grootte beesrasse en selfs kalfies
  • Baie sterk gebou
  • Maklik aansluitbaar by enige drukgang
  • Werk sonder ratte
  • Kante het dubblewande
  • Spasie onder bedek om beserings te verhoed
  • Verstelbare panele
Back